Thought for the week

"Every word of God is pure: He is a shield unto them that put their trust in Him." Proverbs 30:5

Friday, September 18, 2015

Seisoen

Hello daar, 

Op die oomblik het Challenge #50 op Scrapping4funChallenges blog begin.
Die tema is Herfs of Lente.
Vir meer inligting besoek S4fChallenges en neem deel en geniet die kreatiewe tyd saam met ons.

My vriendin en haar man van Suid Afrika, was vir twee weke by ons in Switzerland.
Ons het heerlik gekuier en pragtige plekke besoek.
Vrydag land ons volgende gaste en hulle kuier vir n week by ons.

Ek sal bietjie later foto's van al die mooi plekke waar ons was opsit.

Hier is my DT Jornaal bladsye.
Ek het op Herfs besluit omdat ons nou in Herfs ingaan.
Die afkoeling is vir my heerlik. Hierdie somer was een baie warm en droë somer.


Be Happy Be Creative


2 comments:

  1. Such a gorgeous page. Love the Autumn colors and the textures. Looks like you did some weaving...love it. The smiling leaves are cute :o)

    ReplyDelete
  2. aaaaaadorable autumn page you made, Rachelle :-))
    Hugs, Andreja

    ReplyDelete

Thank you for stopping by here at All my craft Creations.
Please know that your comment is valued.
Hope you enjoyed your stay.
Hugs
Rachelle

LinkWithin

Related Posts Plugin for WordPress, Blogger...