Thought for the week

"Every word of God is pure: He is a shield unto them that put their trust in Him." Proverbs 30:5

Friday, September 20, 2013

Uitleg en kaartjie

Hallo daar,

Ek het laas jaar in Mei n kaartjie gemaak vir my vriendin se seun (28) wat met kanker in die hospitaal was. Dit het tye baie goed gegaan en dan was daar weer tye wat baie sleg was. Hy het Junie 2012 n beenmurg oorplanting gehad. In die begin het alles goed gegaan, hy het toe begin met infeksies. Hy was Mei 2013 meer in die hospitaal as by die huis. Van n groot fris jong man was daar net n geraamte oor wat 18kg geweeg het. Dit was so sleg om hom so te sien lui. Hy was Saterdag die 14de September weer opgeneem en was nie meer aan spreekbaar nie. Hy is Dinsdag oggend 4h00 oorlede. 
Ek het n kaartjie vir ons vriende gemaak. 

My uitleg is van my dogter waar sy haar Diploma plegtigheid gehad het. Dit was op my verjaarsdag gewees so ons het sommer dubbel gevier. Ek het die uitleg klaar gemaak van my verjaarsdag maar sal dit môre eers fotografeer. 

Hier volg my kaartjie en uitleg.






Dankie vir die inloer

Be Happy Be Creative


No comments:

Post a Comment

Thank you for stopping by here at All my craft Creations.
Please know that your comment is valued.
Hope you enjoyed your stay.
Hugs
Rachelle

LinkWithin

Related Posts Plugin for WordPress, Blogger...