Thought for the week

"Every word of God is pure: He is a shield unto them that put their trust in Him." Proverbs 30:5

Tuesday, September 17, 2013

Kaartjies

Hallo daar, 

ek het vandag 2 kaartjies om te wys. Ek het dit n week terug gemaak maar het nie tyd gehad om dit te plaas op my blog nie. Ek en my dogter was vir n week na Nice/Nizza en Monaco gewees. Die weer was heerlik en ons het heerlik gebraai in die son. Ons is reg vir die winter :-)
Nice/Nizza


Monaco / Monte Carlo


The Palace


My man was dieselfde week met werk na Washington gewees. Hy het ook die 12de Sept verjaar. Een van die kaartjies wat ek gemaak het was vir sy verjaarsdag. Ek het dit in sy tas versteek dat hy dit eers kry as hy in Washington aankom. 

My tweede kaartjie het ek gemaak vir n vriendin wat n operasie ondergaan het. 

So hier volg die kaartjies.



My man se verjaarsdag kaartjie. Het Bo Bunny se Mamarazzi papier gebruik.


My vriendin se "Word Gou Gesond" kaartjie.


Dankie vir die inloer

Be Happy Be Creative


No comments:

Post a Comment

Thank you for stopping by here at All my craft Creations.
Please know that your comment is valued.
Hope you enjoyed your stay.
Hugs
Rachelle

LinkWithin

Related Posts Plugin for WordPress, Blogger...