Thought for the week

"Every word of God is pure: He is a shield unto them that put their trust in Him." Proverbs 30:5

Wednesday, July 31, 2013

Ebosser

Hallo daar,

ek het vanmiddag so bietjie met my nuwe Ebosser "gespeel".  Dit was een van my verjaarsdag geskenke van my man.
Moet sê dit is heerlik om sommer n paar embossings in een slag deur die masjien te druk.

Ek het n foto geneem van n paar wat ek gemaak het. So geen verskonings nie, nou kan ek n paar kaartjies maak en ook n paar gebruik vir my Layouts.

Hier is n paar en die Ebosser masjien.



Hier is n klein "peep" van n Layout wat ek gemaak het. Ons mag eers Sept die volle Layout vertoon.


Dankie vir die inloer

Be Happy Be Creative


No comments:

Post a Comment

Thank you for stopping by here at All my craft Creations.
Please know that your comment is valued.
Hope you enjoyed your stay.
Hugs
Rachelle

LinkWithin

Related Posts Plugin for WordPress, Blogger...