Thought for the week

"Every word of God is pure: He is a shield unto them that put their trust in Him." Proverbs 30:5

Friday, June 7, 2013

Pretville

n Vinnige "post" vir die dag. 
Dit lyk of ons somer nou stadig maar seker begin om kop uit te steek. Ons het die week eindelik sonskyn en dis ook warmer. Alhoewel daar nog dele in Duitsland is wat onderwater is en die water merk styg nogsteeds het die reën vir eers hier in Switzerland plek gemaak vir die son. 

Ek het n uitleg klaar gemaak, dit is nog van die foto's wat ons in SA geneem het by die Pretville film dorpie. 


Die "net" stukkie was op die agterkant van die bruin teëltjies gewees. 
Ek het Pion Design - "For Father" papier gebruik.


Ek het my steentjie "mask" gebruik vir my muur. 
Die "boeie" het ek van koeldrank blikkies gebruik.


My man het vir my die mooiste bos blomme gekoop.
 n Bietjie kleur gebring in die reën dae.



Dankie vir die inloer.

Be Happy Be Creative


No comments:

Post a Comment

Thank you for stopping by here at All my craft Creations.
Please know that your comment is valued.
Hope you enjoyed your stay.
Hugs
Rachelle

LinkWithin

Related Posts Plugin for WordPress, Blogger...