Thought for the week

"Every word of God is pure: He is a shield unto them that put their trust in Him." Proverbs 30:5

Wednesday, May 29, 2013

All Girls layout's

Nog n week is verby, en n paar uitlegte is ook klaar. 
Ons kompetisie by Colorful Creation vorder goed, die reëls het verander, die dame wat die kompetisie gereel het, het besluit die kompetisie hou te lank aan. Ons was 54 dames wat begin het, 2 weke terug was ons net 10 dames wat oorwas. Ons kry van nou af net n skets en dan kan ons doen wat ons wil. Ons uitlegte word dan almal saam gesit en jy kan gaan stem vir die mooiste uitleg of vir meer as jy wil. Elke week val daar dan 2 dames uit, en die ander dames wat ingestem is, gaan dan aan met die kompetisie. 

Hier is my uitleg vir my week Nr 20 uitleg.


Ek het Pion papier gebruik, my chippies is van verskillende verskaffers, ek het verskillende kleure gebruik vir my ink werk en toe met embossing poeier oorgegaan. My skoenlappers is van Prima




Hier is n uitleg wat ek gemaak het ook van n skets, maar is nie deel van die kompetisie nie. My skoenlapper het ek gekoop met al die mooi Lente uitstallings wat die winkels gehad het, ek het net die knip afgehaal.



Die uitleg moes ons sirkels gebruik het. Ek het Bo Bunny se mooi papier gebruik.



Nou is is ons 8 dames wat deur is vir ons kompetisie, ons het weer n skets gehad. 
Hier is my week Nr 21 uitleg vir die kompetisie. Ons sal teen Vrydag weet wie verder is vir die volgende rondte.


My papier is van Authentique - Carefree



Dankie vir die inloer

Be Happy Be Creative


No comments:

Post a Comment

Thank you for stopping by here at All my craft Creations.
Please know that your comment is valued.
Hope you enjoyed your stay.
Hugs
Rachelle

LinkWithin

Related Posts Plugin for WordPress, Blogger...