Thought for the week

"Every word of God is pure: He is a shield unto them that put their trust in Him." Proverbs 30:5

Tuesday, May 7, 2013

Rejoice

Hallo daar,


die tyd vlieg verby, kan nie glo ons is al amper weer in middel Mei nie. Voor ons sien is die helfde van die jaar al verby. 



Ek was die naweek op n kurses (sal later foto's opsit). Die verskaffers het al hulle kersfees uitstalling gehad. Sjoe, dit het skoon snaaks gevoel om dit te sien. Ons lente is nou hier maar het ook nog nie eintlik n lente gehad nie, dit was regtig koud en dan n paar lekker warm dae en dan weer re├źn aanmekaar. Ons hoop maar vir n warm somer. 



My nr17 uitdaging is klaar en ek is verder in vir uitdaging nr 18. Ek is nog besig met nommer 18. Ons is nou 12 dames wat verder is.



Ons moes die volgende gebruik het.



"Poem" my poem wat ek gekies het was (Footprints in the sand)

 en geen foto's
Journaling (dit was nie jou "poem" ingesluit nie)
n "Memorabilia" (ek het die koerant uitknipsel gebruik wat die franse polisie vir ons gestuur het met ons ongeluk)
n "Pocket" waar jy jou memorabilia in kan sit.
Twine
Custom Embellishments - ek het washi tape gemaak
Die color combo gebruik het wat ons gekry het.


Hier is my uitleg



My "pocket" met my memorabilia's in. Die twine het ek om die pocket gedraai. 
Die versie (poem) het ek gedruk op n voet. Onder my golwe het ek my "washi tape" wat ek gemaak het. Die sand het ek vir my saam gebring van SA wat ek op Gordonsbaai se strand geneem het.
My "journaling" het ek een van my gunsteling Bybel versies geneem. Psalm 91. 4




Dankie vir die inloer.

Be Happy Be Creative


No comments:

Post a Comment

Thank you for stopping by here at All my craft Creations.
Please know that your comment is valued.
Hope you enjoyed your stay.
Hugs
Rachelle

LinkWithin

Related Posts Plugin for WordPress, Blogger...