Thought for the week

"Every word of God is pure: He is a shield unto them that put their trust in Him." Proverbs 30:5

Wednesday, April 24, 2013

On Vacation

Hi daar,


ons dames begin nou vinnig minder word. Ons was 52 dames en die week was ons net 13 dames wat oor is. Ons het hierdie week n uitleg gehad by Colorful Creation. My foto's is nie baie mooi nie. My printer se ink was klaar en na die vakansie het ek nog nie tyd gehad om te koop nie. Maar ek dink die uitleg is helder genoeg, jy kan niks mis kyk nie. ;-) sit op julle sonbrille!!!!!



Ons opdrag was


  •  Om die skets te gebruik
  • 8 Foto's
  • 6 Knope
  • 3 verskillende stempels (my "clock", "poststamp", "stripes")
  • n "Ticket" (my vliegtuig kaartjie)
  • Ric Rac
  • Monochromatic uitleg (het op oranje besluit)
  • 2 recycled embellishments (Karton van n boks "agtergrond", en my 2 squares is met n tissue oorgetrek wat ek geink het en toe met n dot stempel oorgegaan het)
Hier is my uitleg


My agtergrond was karton van n boks wat ek n paar dele verwyder het. Ek het met oranje verf oorgegaan en daarna my uitleg gedoen.




Dankie vir die inloer

Be Happy Be Creative


No comments:

Post a Comment

Thank you for stopping by here at All my craft Creations.
Please know that your comment is valued.
Hope you enjoyed your stay.
Hugs
Rachelle

LinkWithin

Related Posts Plugin for WordPress, Blogger...