Thought for the week

"Every word of God is pure: He is a shield unto them that put their trust in Him." Proverbs 30:5

Monday, March 18, 2013

Family moments

Hi daar,

hier volg nr. 11 van die SYTYCS uitdaging. Die dames begin nou vinnig uitsak en die uitdagings begin nou moeiliker word. Die uitdaging was nie vir my moeilik nie, ek is nie n persoon wat net wit en swart kan gebruik nie. Ek het toe besluit om my foto's te kies sodat hulle helder genoeg is.
Ek is nou maar n kleur mens en sal selde net n wit en swart uitleg maak. Ek sal altyd n kleur in bring. 

Hier volg my uitleg.




Wit en Swart papier, Masking met swart akriel verf


6 Brads gebruik het, ek het 4 in my Titel gebruik en twee onder by my geskrywe jornaal.


Ons moes n swirl gebruik het, ek het my swirl  swart geverf . Ons moes ook ons eie quilling gedoen het.



Iets op jou bladsy moes 3D gewees het wat jy self gemaak het. Ek het die sirkels onder my foto's almal 3 D gemaak.




Dankie vir die inloer.

Be Happy Be Creative


2 comments:

  1. You did such a wonderful job on this, your 3d dots were are great accent as well as your quilling.

    ReplyDelete
  2. Hi Fi,
    thank you for your kind comments!
    Have a nice day!
    Hugs
    Rachelle

    ReplyDelete

Thank you for stopping by here at All my craft Creations.
Please know that your comment is valued.
Hope you enjoyed your stay.
Hugs
Rachelle

LinkWithin

Related Posts Plugin for WordPress, Blogger...