Thought for the week

"Every word of God is pure: He is a shield unto them that put their trust in Him." Proverbs 30:5

Monday, March 18, 2013

Baba album

Hi daar,

hier volg n paar foto's van n album wat ek vir my broer en skoonsus van hulle dogtertjie gemaak het. Ek moet nog net die foto's gedruk kry om in die album te plaas. 

Ek het die pragtige scrappapier van Pion Design - Grandma's school book gebruik. Meeste van die bladsye het n paar Tags wat jy kan uittrek vir meer foto's of as Hestea dalk iets by die foto wil skryf. 

Ons week het sommer weer grys en wit begin. Lyk of ons die week nog lekker koud gaan kry voordat die Lente nou eintlik hier gaan wees. Alhoewel jy orals Tulpe en blommetjies sien wat hulle blaartjies begin uitstoot. Ek hoop die foto's is duidelik genoeg want die lig is nie so helder vir mooi foto's  nie.

Hier volg die album.



My ringe wat die album moet bind is te klein. Ek wag vir die groter ringe. Intussen het ek met lint en hout krale die album gebind. My man sê dit lyk vir hom baie mooi. Ek sal nog besluit as ek die ringe kry of ek dit gaan verander.



Die blommetjies is n mengsel van verskillende verskaffers.


Het die dogtertjie met my 3D skuimpies n bietjie laat op pop. Het ook Glitter stickles gebruik vir meer bling.


Ou blomme uit my voorraad en die skoenlapper is van Prima wat ek met Ink distress het.


Die blare is van kunstof blomme wat ek die blomme vir iets anders gebruik het en die blare gebêre het. Die brons brad het ek n foto van een van die skoenlappers uitgesny en in die brad gesit en met Glossy Assents oorgegaan.



Hier volg n hele paar van die bladsye
























Dankie vir die inloer

Be Happy Be Creative


2 comments:

  1. This is gorgeous, love the pion papers you've used it all looks so whimsical.

    ReplyDelete

Thank you for stopping by here at All my craft Creations.
Please know that your comment is valued.
Hope you enjoyed your stay.
Hugs
Rachelle

LinkWithin

Related Posts Plugin for WordPress, Blogger...