Thought for the week

"Every word of God is pure: He is a shield unto them that put their trust in Him." Proverbs 30:5

Friday, March 29, 2013

Mutter und Tochter

Hallo daar,


sjoe, dit gaan rof vandag in die huis. Ek het alles reg gekry vir die groot pak en het nog my uitleg ook klaar gekry voor ons môre op vakansie gaan.



Die is my SYTYCS013 uitleg.

Ons het n skets gehad, mag net pers papier gebruik het, al ons "embellishments" moes swart en wit gewees het. Jy moes die volgende ook self maak. 2 Blomme, 2 harte, 2 verskillende stempels, "faux stitiching, feathers, en bling.


Ek gaan vir 2 weke weg wees met vakansie. Ek hoop al my blog vriende het ook n geseënde Paasnaweek. As julle op vakansie gaan wees veilig en geniet. Sien julle oor twee weke. 



Hier volg my uitleg.





Dankie vir die inloer

Be Happy Be Creative


No comments:

Post a Comment

Thank you for stopping by here at All my craft Creations.
Please know that your comment is valued.
Hope you enjoyed your stay.
Hugs
Rachelle

LinkWithin

Related Posts Plugin for WordPress, Blogger...