Thought for the week

"Every word of God is pure: He is a shield unto them that put their trust in Him." Proverbs 30:5

Wednesday, March 6, 2013

Snowing

Hallo daar,

ek is nog n week verder en my nommer 9 uitleg is klaar.
Ons moes ons die skets gebruik het, n woord titel, 2 verskillende stempels, n pin, 2 "recycled elements" n rub on en n hand made element. 

Ek's jammer ek skryf so min vandag maar dit gaan bietjie dol.

Hier is my uitleg.



My hand gemaakte sneeu vlokkie


My pin wat ek ook self gemaak het.


Dankie vir die inloer.

Be Happy Be Creative



No comments:

Post a Comment

Thank you for stopping by here at All my craft Creations.
Please know that your comment is valued.
Hope you enjoyed your stay.
Hugs
Rachelle

LinkWithin

Related Posts Plugin for WordPress, Blogger...