Thought for the week

"Every word of God is pure: He is a shield unto them that put their trust in Him." Proverbs 30:5

Monday, February 4, 2013

Snow

Snow, Snow and more Snow!!!!!

Sneeu, sneeu en nog sneeu!!!!!

Ons het n paar weke baie deur mekaar weer gehad. Dit het gesneeu, dan gereën, dan is dit weer ys reën wat die paaie so glad gemaak het, jy kon skaars loop of ry. Oor die naweek het ons weer sneeu gekry. Dit is die lekker poeier sneeu en nie die nat sneeu wat net n gemors maak nie. 

Gister middag het ons bietjie gaan stap. My man het n paar foto's geneem. Ek het die een by hom "gesteel" vir my blog.



Lekker week vir almal
Groetnis

No comments:

Post a Comment

Thank you for stopping by here at All my craft Creations.
Please know that your comment is valued.
Hope you enjoyed your stay.
Hugs
Rachelle

LinkWithin

Related Posts Plugin for WordPress, Blogger...