Thought for the week

"Every word of God is pure: He is a shield unto them that put their trust in Him." Proverbs 30:5

Saturday, February 9, 2013

Winter walk

Lekker koud en spierwit


Het vandag gaan stap. Ons het deur die dorp langs ons gestap en ook verby seker plase.
Dit was so mooi om al die sneeu vormpies op die bome en
 soos die volgende foto op die hout pilare te sien. 


Dit is so koud dat die sneeu ook die ys kristalle maak.


Die rivier wat ons twee dorpies langs mekaar skei.


Al die winkels is al vol van lente versierings en ook al blomme. My man het vir my die mooi Tulpe en rose gekoop. Ook die pragtige Orgidee in die glas vaas.


Kan nie wag vir die Lente 


Ek het ook nog n uitleg klaar gemaak. Ons moes n uitleg maak en alles wat jy gebruik het in 3's gebruik het. Ek het 3 foto's, 3 groot Car stickers, 3 klein car stickers. 3 verskillende kleure lint, en ook dan van die Car papier het ek 3 verskillende karretjie gesiggies uitgedruk in die sirkels. Plus 3 brads.



Dankie vir die inloer

Be Happy Be Creative


2 comments:

  1. Rachelle eks uieindelik hier by jou nuwe tuiste. Ja die sneeu verander n landskap letterlik in n sprokieswereld. Jou fotos is pragtig. Jou uitleg is baie treffend so met die helder kleure.
    Mooi en warm bly
    Desíre {Doing Life}

    ReplyDelete
    Replies
    1. Hi Desire,
      baie dankie vir die inloer.
      Lekker week vir jou
      Groetnis
      Rachelle

      Delete

Thank you for stopping by here at All my craft Creations.
Please know that your comment is valued.
Hope you enjoyed your stay.
Hugs
Rachelle

LinkWithin

Related Posts Plugin for WordPress, Blogger...