Thought for the week

"Every word of God is pure: He is a shield unto them that put their trust in Him." Proverbs 30:5

Thursday, February 21, 2013

Baba dogtertjie album

Hi daar,

ek het vir my vriendin Michelle wat haar eerste baba verwag, die album gemaak. 
Sy kan self haar foto's insit en haar jornaal inskryf. Haar verwagte tyd is die 3de April 2013. Ons is dan in SA en ek het gedink ek wil graag iets persoonliks maak. Ek hoop sy sal daarvan hou. Maar wie sou nie.....

Hier volg die album



Die voorkant van die album. Die dogtertjie se naam is Michenique.


Die eerste bladsy, het n paar tags om uit te trek. Jy kan voor en agter n foto sit of n foto en skryf.


Bladsy 2 en 3. Bladsy 2 is n kaartjie wat jy kan oop flip ook vir fotos en jornaal.
Bladsy 3 is n paar tags vir fotos. 


Bladsy 2 met die kaartjie toe


Bladsy 2 met die kaartjie oop


Bladsy 3 van nader met die tags


Bladsy 4 en 5. Bladsy 4 het n hele boekie waar sy kan inskryf en fotos insit. Bladsy 5 is n groot tag vir n mooi groot foto.


Bladsy 4 die boekie van voor toe.


Bladsy 4 die boekie oop met n paar van die bladsye in.


Bladsy 4 die boekie oop met n paar van die bladsye in.


Bladsy 4 die boekie oop met n paar van die bladsye in.


Bladsy 5 van nader


Bladsy 6 en 7. Het ook n paar tags. Die eende onder is ook stoppers dat die tags nie uitval nie.


Bladsy 8 en 9. Bladsy 8 is n koevertjie. Bladsy 9 is n boekie met n tag. Hier is die boekie nog toe.


Die koevertjie en die boeke oop.


Bladsy 10 en 11. Bladsy 10 is met n paar tags in. Bladsy 11 is n boekie met n Embossed Duif bo op.


Die duif van nader


Met n mooi bybel versie binne gestempel. First Corninthians 13


Bladsy 12 en 13. Albei bladsye het n paar tags 


Die tags van nader


Bladsy 13 se tags


Bladsy 14 en 15. Ook tags om n mooi groot foto op te sit.


Bladsy 16 en die laaste in die album. 


Die breiwerk stukkie en die pers karton en het met een van my patrone ge-emboss.


Die agter kant van die album.

Dankie vir die inloer.

Be Happy Be Creative



2 comments:

  1. What a gorgeous keepsake album.

    ReplyDelete
  2. Hi Fi,

    thank you, and welcome on my blog!
    Have a nice day!
    Hugs
    Rachelle

    ReplyDelete

Thank you for stopping by here at All my craft Creations.
Please know that your comment is valued.
Hope you enjoyed your stay.
Hugs
Rachelle

LinkWithin

Related Posts Plugin for WordPress, Blogger...