Thought for the week

"Every word of God is pure: He is a shield unto them that put their trust in Him." Proverbs 30:5

Saturday, February 16, 2013

Wedding layout

Hallo daar,


dit sneeu nog al die tyd. Die wêreld is spierwit en dit is baie koud. Ek het nog n uitdaging klaar van Colorful Creations. Dit was n "Color Palette" gewees. Met groen, n sagte goud geel, "linen white" en "taupe". Ek hoop maar die laaste twee kleure het ek reg gehad.



Hier is my uitleg.

Ons moes n raam om ons foto sit, "chevrons" gebruik en "distressing" gebruik. Ons moes ook n hout vorm gebruik, in die vorm van n stempel, papier of embossing. Ek het n Fiskars Texture plate "Woodgrain". Ek het n groot stuk papier eers met die vorm gemaak. Daarna het ek n tegniek gebruik om die "woodgrain" meer te laat uitstaan. Ek het my Sizzix gebruik en die voëlhokkie, voëltjie en blare gemaak. 



Die blare en die voëlhokkie


Die voëltjie van nader


Nog een van die blare en die voëltjie


Dankie vir die inloer

Be Happy Be Creative


No comments:

Post a Comment

Thank you for stopping by here at All my craft Creations.
Please know that your comment is valued.
Hope you enjoyed your stay.
Hugs
Rachelle

LinkWithin

Related Posts Plugin for WordPress, Blogger...