Thought for the week

"Every word of God is pure: He is a shield unto them that put their trust in Him." Proverbs 30:5

Wednesday, January 16, 2013

Layout's

Nog n paar uitdagings klaar

Hallo daar, 

hier is twee uitlegte wat ek klaar gemaak het vir Colorful Creations. My eerste uitleg is n kleurskema en n paar versierings wat ons moes gebruik. Die foto's is van ons dogter. My man het die foto's laas jaar geneem. Ek het besluit op die wit en swart foto's saam met die kleur skema te gebruik.

Hier is my eerste uitleg.


Dis Bo Bunny se papier, Prima blomme en die res was wat ek in my voorraad gehad het.


My Tweede uitleg

My tweede uitleg is n skets van Pagemaps en ons het ook n paar versierings gekry om by te voeg. Die foto is vriende van ons wat Leon en Tirza se troue in Aug. 2011 bygewoon het.


Die Glossy Accents was nog nie heeltemal droog nie. Ek moes die foto's neem want ons het n seker tyd om die uitleg klaar te maak. Ons het ook vir die week heelweek sneeu en die lig is nie so goed nie.


Bietjie van nader, die blomme is van Prima ek het ook die verpakking van Prima gebruik vir die strokies en die sirkel agter die datum.


Dankie vir die inloer.

Be Happy Be Creative


4 comments:

  1. Mooi gemaakt Rachelle!
    Groetjes van Ageeth

    ReplyDelete
    Replies
    1. Baie dankie Ageeth,
      Lekker dag
      Groete
      Rachelle

      Delete
  2. I love both your layouts, Rachelle, but....of course, the one of your daughter is my favorite. The added detail just shows off her beauty! Well done!

    ReplyDelete
  3. Hi Kay,
    Thank you so much for the kind words.
    Have a nice weekend.
    Hugs
    Rachelle

    ReplyDelete

Thank you for stopping by here at All my craft Creations.
Please know that your comment is valued.
Hope you enjoyed your stay.
Hugs
Rachelle

LinkWithin

Related Posts Plugin for WordPress, Blogger...