Thought for the week

"Every word of God is pure: He is a shield unto them that put their trust in Him." Proverbs 30:5

Thursday, January 10, 2013

Kleur skema

Hallo daar,

nog n uitdaging klaar van Colorful Creation. Dit was n kleur skema van verskillende pienk en grys en n skets. Ek het nie foto's met net die kleure gehad nie. Toe onthou ek van my trou fotos. Daar is nog n paar wat ek moet scrap. Ek het besluit op die foto van my en my man.

Hier is my uitleg



Ek hoop julle kan die kleure mooi sien. Ons het  bewolkte weer en die lig is nie so skerp nie


Die blomme en skoenlappers is van Prima 


Ek het my man en my naam op "sticky canvas" geprint 

Dankie vir die inloer

Be Happy Be Creative


1 comment:

  1. Baie elegant uitleg Rachelle en 'n pragtige troufoto van julle.
    Mooi bly
    Desíre
    {Doing Life – my personal blog}

    ReplyDelete

Thank you for stopping by here at All my craft Creations.
Please know that your comment is valued.
Hope you enjoyed your stay.
Hugs
Rachelle

LinkWithin

Related Posts Plugin for WordPress, Blogger...