Thought for the week

"Every word of God is pure: He is a shield unto them that put their trust in Him." Proverbs 30:5

Wednesday, November 28, 2012

21st Birthday Card

21ste Verjaarsdag kaartjie

Ons dogter het hierdie naweek 21 geword. Ek het vir haar n kaartjie gemaak, in Europa is 18 en 20 jaar hulle "groot" verjaarsdae. In Suid Afrika is dit 18 en 21 jaar. n Mens kry geen kaartjies vir 21 jaar nie, maar ek verkies ook om my eie te maak te is meer persoonlik. My seun was vroeër die jaar in SA en ek het hom gevra om vir my die 21 sleutel saam te bring. Ek het baie van die een gehou wat hy vir my saam gebring het vir ons dogter. 

Sy verjaar hierdie jaar omtrent in dele. Sy het Saterdag aand al van haar geskenke gekry. Sondag was haar verjaarsdag sy het die hele dag eksamen gehad. Ons sal maar oor kerstyd wanneer ons almal dan saam is sommer haar groot dag ook vier. 

Hier volg n paar foto's van die kaartjie en n paar van haar geskenkies.


Chèlene se kaartjie en haar 21 sleutel


Kaartjie van nader. Ons het baie bewolke weer so ek hoop julle kan die blink op die kaartjie sien.



Die mooi rose daarby


Nog een van nader meskien sien mens die blink nou mooier.


n Paar van haar geskenkie wat sy van die familie uit SA gekry het.


Haar mooi rose



4 comments:

  1. Baie geluk met jou dogter se spesiale verjaardag. Die kaartjie is pragtig wat jy vir haar gemaak het.
    Mooi bly
    Desíre {Doing Life - my personal blog}

    ReplyDelete
  2. Prachtige kaart en wat een mooie rozen!
    Gefeliciteerd en nog vele jaren erbij.
    Groeten van Ageeth

    ReplyDelete

Thank you for stopping by here at All my craft Creations.
Please know that your comment is valued.
Hope you enjoyed your stay.
Hugs
Rachelle

LinkWithin

Related Posts Plugin for WordPress, Blogger...