Thought for the week

"Every word of God is pure: He is a shield unto them that put their trust in Him." Proverbs 30:5

Saturday, October 13, 2012

Journal

Prima Journal


Hallo almal,

terwyl ek nou besig is met die mini albums vir die Kinderhuise, het ek besluit om nog n jornaal ook te maak. Dit was so vinnig en maklik en veral as jy vir iemand vinnig n geskenkie wil maak. 
Ek het Prima se pragtige papier gebruik en van my "scraps"papier. Die blommetjies is ook van Prima, ek het n paar ander versierings van ander verskaffers gebruik.

Hier is die Jornaal



Die blommetjies van nader. Die roos het ek bietjie geink en glitter opgesit.


Die eerste bladsy met "tags"


Die 2de bladsy


nogsteeds die 2de bladsy met n ekstra bladsy in


3de bladsy met n ekstra bladsy en ook tags


4de bladsy met ekstra bladsy in


Die 5de bladsy ek het ook die papier laat oorvleuel sodat die mooi papier vloei.


n Bietjie bling en n tag en van Prima se blommetjies




2 comments:

Thank you for stopping by here at All my craft Creations.
Please know that your comment is valued.
Hope you enjoyed your stay.
Hugs
Rachelle

LinkWithin

Related Posts Plugin for WordPress, Blogger...