Thought for the week

"Every word of God is pure: He is a shield unto them that put their trust in Him." Proverbs 30:5

Monday, October 29, 2012

Is dit Herfs of Winter?????

Hallo daar,

ons het vanaf Vrydag tot Sondag aanmekaar sneeu gehad. Dit is die eerste keer in jare dat dit in Oktober sneeu. 

Dit was die een dag nog in die 20 grade en skielik erg koud en in die minus grade. Dit was baie mooi met die sneeu en die kleure van die herfs blare. 
Vandag (Maandag) is die wêreld wit maar die son het uitgekom en baie sneeu het alweer gesmelt. Dit is nog te warm. Die Alpe is natuurlik pragtig en toe gevou in hulle wit kombersie. 

Ek het n paar foto's agter in die tuin geneem.









Be Happy, Be Creative



No comments:

Post a Comment

Thank you for stopping by here at All my craft Creations.
Please know that your comment is valued.
Hope you enjoyed your stay.
Hugs
Rachelle

LinkWithin

Related Posts Plugin for WordPress, Blogger...