Thought for the week

"Every word of God is pure: He is a shield unto them that put their trust in Him." Proverbs 30:5

Tuesday, September 11, 2012

Pragtige Herfs tyd

Hallo almal,

Dit was n heerlike naweek gewees. Die temperature is nou heerlik, nie meer die erge hitte en in die aande kan n  mens weer slaap. Ons was na die Insel Mainau in Duitsland. Die Dahlias staan in rye, ek kan nie glo daar is soveel verskillende soorte en kleure van die Dahlias nie. Ek sal in die week  n paar fotos opsit, kyk onder my "Pictures".

Ek het die verjaarsdag kaartjie gemaak in herfs kleure, aangesien ons nou in herfs ingaan en al die bome begin nou pragtig te verkleur.


Ek het Bo Bunny se Forever Fall papier gebruik. Die blare is van hout.


Ek het  n Wax tegniek gebruik, julle kan my kontak as julle belangstel in die tegniek. Ek sal dan die dame se email adres vir julle deurgee.

Be Happy Be Creative


No comments:

Post a Comment

Thank you for stopping by here at All my craft Creations.
Please know that your comment is valued.
Hope you enjoyed your stay.
Hugs
Rachelle

LinkWithin

Related Posts Plugin for WordPress, Blogger...