Thought for the week

"Every word of God is pure: He is a shield unto them that put their trust in Him." Proverbs 30:5

Monday, July 23, 2012

My eerste probeer slag

Hallo almal,


Ek het n paar weke gelede op Desire se blog n Digi stamp van Shelly's Images.com gewen.
Ek het nog nooit met n Digi stamp iets gedoen nie of n Digitale scrap uitleg gemaak nie. Ek hou daarvan om die papier in my hande te voel en dan kreatief te raak.


Moet sê ek het die digi stamp baie geniet, want jy is nogsteeds besig met papier. ;-)


Hier is n kaartjie wat ek gemaak het met my digi stamp. Vir n eerste probeer slag is ek tevrede maar ek sal beslis nog n paar doen om te oefen.


Hier is my kaartjie


Ek het "shrink" folie gebruik vir my "Happy Birthday". Ek sal dit oordoen want die ink het gesmeer en ek is nie tevrede daarmee nie.


Hier het ek die Digi uitgesny en op die geel karton geplak. Ek besluit nog of ek glitter op die gesiggies van die blommetjies moet sit.


Die kaartjie van die kant af.


Die kaartjie van die ander kant af. Ek het aan die binnekant die groter blom gesit waar ek dan my boodskappie gaan opskryf. My een vriendin word die week 50 en sy is baie lief vir blomme, enige blomme so ek hoop sy sal van haar kaartjie hou.

Dankie vir die inloer.

Happy Crafting!!


4 comments:

  1. Gorgeous card from any angles, Rachelle, but it's really to "boot" I love. It so reminds me of work shoes my father wore to work. Your work is amazing!

    ReplyDelete
  2. Absoluut pragtig Rachelle. Mal oor die step ontwerp en jou kleurkeuses is baie kreatief. Bly jy kon die digi gebruik. Jy is 'n pro!
    Mooi bly
    Desíre
    Doing Life
    Digistamps4Joy DT Member
    Tammy’s Scrapin Corner DT Member

    ReplyDelete
  3. Hij is prachtig Rachelle, mooi papier!
    Lieve groetjes van Ageeth xx

    ReplyDelete
  4. Thank you Kay,
    Dankie Desire, ek het nog bietjie oefen nodig maar is tevrede.
    Dankie Ageeth, lekker om van jou te hoor!

    Hugs
    Rachelle

    ReplyDelete

Thank you for stopping by here at All my craft Creations.
Please know that your comment is valued.
Hope you enjoyed your stay.
Hugs
Rachelle

LinkWithin

Related Posts Plugin for WordPress, Blogger...