Thought for the week

"Every word of God is pure: He is a shield unto them that put their trust in Him." Proverbs 30:5

Thursday, July 19, 2012

CD - geskenk boksie

Hallo almal,


Ek het n sjabloon van n CD geskenk boksie. Dit is soms vir my so senu tergend as ek n CD moet toedraai en die papier skeur op die kante. 


Die sjabloon het ek al solank en het eintlik heeltemal daarvan vergeet. Dit help soms om bietjie deur jou  scrap goed te gaan, dan ontdek n mens weer goed wat jy iewers gestoor het. Die sjabloon is eintlik n baie harde plastiek wat n kleefpapier het wat jy aftrek en dan kan jy papier of wat jy ookal het daaroor plak. Ek wou nie my papier oor die harde plastiek plak nie en het die sjabloon dan op my scrappapier afgetrek. 


Hier is my CD geskenk boksie. Ek het Bo Bunny se Timepiece papier gebruik. 






Happy Crafting!!

4 comments:

  1. Hi, Rachelle, for some reason, today, I couldn't translate your blog, but, in any language, you are a true artist. Just love this!

    ReplyDelete
  2. Hi Kay, thank you for your kind feedback. I did some changes on my blog, I had some problems with my old Layout, I hope you can read my blog now in English!. Please, let me know if you had a problem.
    Hugs
    Rachelle

    ReplyDelete
  3. Dankie Desire
    Lekker naweek vir jou.
    Hugs
    Rachelle

    ReplyDelete

Thank you for stopping by here at All my craft Creations.
Please know that your comment is valued.
Hope you enjoyed your stay.
Hugs
Rachelle

LinkWithin

Related Posts Plugin for WordPress, Blogger...