Thought for the week

"Every word of God is pure: He is a shield unto them that put their trust in Him." Proverbs 30:5

Friday, January 13, 2012

LOAD January Challenge (LOAD 1-21)

Ek kon gelukkig n paar foto's neem van die uitlegte wat ek al klaar gemaak het. Ons het n paar mistige dae gehad so die lug was nie reg om die foto's te neem nie. Ek kon gelukkig in die week een oggend gou neem met n bietjie son wat uit gekom het.

Ek het n hele klomp ou uitlegte gehad wat ek begin het en nooit klaar gemaak het nie. Ek het n klomp van hulle gedoen so nou is dit ook uit my pad en in die albums en weer meer plek vir my nuwe uitlegte.

Ek het vroeër genoem dat ons by Let's Scrap vir Januarie n "LOAD CHALLENGE HET", hier is die link na die inligting. http://crafti.blogspot.com/2012/01/januarys-load-challenge.html gaan kyk gerus.

Hier volg n paar my uitlegte wat ek al gedoen het vir die Challenge en dit is sommer vir my 100 en meer uitlegte vir 2012 ook.

Here are a few Layout's that I made for the LOAD Challenge at Let's Scrap. You can click on the link to read the detail about the challenge.

Some of the layout's are really old. I though it is now or never, if I want to finish them.

My uitlegte/ My Layout's

Kersfees 2009





close up


Ek en my dogter by ons kerk se vroue konferensie.
My daughter and me at our Church Lady's Lounge 2009.



My seun se 21ste verjaarsdag




Close up


Ons het Leon op Zürich se lughawe gaan afhaal. Ons het Oktober 2005 vir die 2de keer terug na Switzerland gegaan. Leon het n maand na ons by ons aangesluit. Chelene was baie bly om haar boetie te sien en die oë en neus was lekker rooi gehuil. 

For the second time in October 2005 we moved to Switzerland. We met Leon on Zürich airport a month after we moved. Chelene was very happy to see her brother, her eyes was red from crying.


My seun het n fotosessie met sy sussie gedoen in water (is nog besig om aan die uitleg te werk)
My dogter het toe ook foto's sommer van haar broer geneem. Soos julle sein dit was in 2008. Phew, ek het nog baie om in te haal.

My son had a photo shoot of is sister in 2008 in water. Yes, you can see how far behind are some of my layout's. (The layout is in making, LOL). But 2012 I am going to complete all my outstanding  layout's. As you can see my daughter also took some pictures of her brother. 



Happy Crafting!!


No comments:

Post a Comment

Thank you for stopping by here at All my craft Creations.
Please know that your comment is valued.
Hope you enjoyed your stay.
Hugs
Rachelle

LinkWithin

Related Posts Plugin for WordPress, Blogger...