Thought for the week

"Every word of God is pure: He is a shield unto them that put their trust in Him." Proverbs 30:5

Sunday, January 15, 2012

LOAD January Challenge (LOAD 32-33)

Hi daar, 


Ek het nog n paar uitlegte om te maak dan is die trou album klaar. So tussen die trou album uitlegte maak ek sommer ook van my ou uitlegte klaar. 


I have a few Layout's left for the wedding album. Between the old layout's and the wedding layout's, I am doing really well. ;-)


My broer se seuntjie was die hofknapie gewees. Ignus (hofknapie) was so opgewonde oor sy rol as hofknapie. Toe die tyd aanbreek dat hy die ringe vir Leon en Tirza moes neem, het hy behoorlik na die die 2 gehol. Net om te sien hy het nie die ringe by hom nie. Hy moes toe eers weer terug hardloop om die ringe te kry. Hy het dit baie oulik gedoen en Ignus en Leon moes ook toe eers vir mekaar n "Big 5" hand klap gee.


My brother's son was very excited about his role as page boy. When he had taken the rings for Leon and Tirza, he was so excited, he run two Leon and Tirza just to see that he forget the rings. Then he run back to get the rings. He was so cool!! Then he and Leon also had a "big 5" handshake.


Hier volg die uitleg met n paar naby foto's.
Here is the layout with close up pictures.

I DO


Die uitleg normaal /The layout normal


Die uitleg oop/ The layout open


Die uitleg oop van naby/ The layout open close up


n Boekie wat meer foto's in het / Small book with more pictures



Die boekie oop / The book open


Die boekie met meer foto's / The book with more pictures


Dankie vir die inloer / Thanks for looking

Happy Crafting!!



2 comments:

  1. Your layout is beautiful Rachelle, I love how you have been able to add so many more photos's by using the flaps. Great job.

    ReplyDelete
  2. Hi Betty Anne, thank you.
    Have a nice week.
    Hugs
    Rachelle

    ReplyDelete

Thank you for stopping by here at All my craft Creations.
Please know that your comment is valued.
Hope you enjoyed your stay.
Hugs
Rachelle

LinkWithin

Related Posts Plugin for WordPress, Blogger...