Thought for the week

"Every word of God is pure: He is a shield unto them that put their trust in Him." Proverbs 30:5

Thursday, January 26, 2012

LOAD January Challenge (LOAD 38)

Hi daar,


hier volg nog n uitleg vir die trou album. Ek is ook nou by my 38ste uitleg vir my Januarie "LOAD Challenge" (Layout a day)


Ek het nie n titel hier geskryf nie want ek gaan redelik baie skryf oor die gaste ens, dit is waarom ek die uitleg Gaste gaan noem.


Hier volg die uitleg.

Gaste 


Die uitleg het albei kante flappe wat oopmaak ek het redelik baie foto's gehad van die gaste.

Hier is bladsy 2 se een flap nou oopgemaak.

Hier is albei kante se flappe nou oop.

Happy Crafting!!

Remember to watch this space from the 1st of February for the biggest Blog Hop ever.




No comments:

Post a Comment

Thank you for stopping by here at All my craft Creations.
Please know that your comment is valued.
Hope you enjoyed your stay.
Hugs
Rachelle

LinkWithin

Related Posts Plugin for WordPress, Blogger...