Thought for the week

"Every word of God is pure: He is a shield unto them that put their trust in Him." Proverbs 30:5

Saturday, December 3, 2011

Mnr & Mev Snaakse Mannetjie

Hi daar,
hier volg nog n uitleg van die trou album. 
Ek het n Let's Scrap skets gebruik.


Mnr & Mev Snaakse mannetjie



Sjoe, ek het vir n lang tydperk nie sekere gereedskap van my gebruik nie. Ek het dit geniet om die sirkels te maak.


Ek het net so hier en daar die donkerder blou ingebring.


Dankie vir die inloer!!
Happy Crafting!!


No comments:

Post a Comment

Thank you for stopping by here at All my craft Creations.
Please know that your comment is valued.
Hope you enjoyed your stay.
Hugs
Rachelle

LinkWithin

Related Posts Plugin for WordPress, Blogger...