Thought for the week

"Every word of God is pure: He is a shield unto them that put their trust in Him." Proverbs 30:5

Friday, December 2, 2011

A Lifetime of memories

Nog twee uitlegte klaar. 


Ek het weer van Let's Scrap skets gebruik vir hierdie twee uitlegte. 


Hier volg " A lifetime of memories"




My tweede uitleg is van my broer se twee klein kindertjies. Ignus was die Hofknapie en Adriani was die blommemeisietjie. Sy is maar nog klein en het gedink om die sambreel die heeltyd rond te sleep is vir haar meer pret.

Hofknapie en blommemeisie



Ek het hierdie sambreeltjie gemaak en dit so bietjie op geglitter. Die papier is ook vol glitter so dit het vir my mooi gelyk met die sambreeltjie wat ook bietjie blink in het.


Ek het twee van dieselfde foto's gehad en het hulle bo-op mekaar geplaas sodat hulle bietjie kan uitstaan.


Dankie vir die inloer.
Happy Crafting!!


No comments:

Post a Comment

Thank you for stopping by here at All my craft Creations.
Please know that your comment is valued.
Hope you enjoyed your stay.
Hugs
Rachelle

LinkWithin

Related Posts Plugin for WordPress, Blogger...