Thought for the week

"Every word of God is pure: He is a shield unto them that put their trust in Him." Proverbs 30:5

Thursday, December 8, 2011

Boy's will be boy's

Hi daar,


Ons het vandag gelukkig weer n bietjie son gehad. Ek kon nie vroeëer foto's geneem het nie, dit was net te donker. Ons het nogsteeds geen sneeu maar het vreeslike reën en wind storms vir 2 dae gehad. Dit voel regtig nie soos regte winter nie.


Hier volg n paar van die uitlegte wat ek nog klaar gemaak het vir die trou album.

Boy's will be boy's

Ek het vir my uitlegte Let's Scrap Sketse bebruik.

Boy Oh Boy


Van nader


Faith Hope Love


Ek het dieselfde papier geneem en die kaart uitgesny en so bietjie gevrommel en geink.


Van nader


Dankie vir die inloer!!
Happy Crafting!!


2 comments:

  1. Your layouts are wonderful Rachelle, the wedding album is going to be amazing.

    ReplyDelete
  2. Thank you Betty Anne.
    Have a nice week and a Blessed Christmas!

    Hugs
    Rachelle

    ReplyDelete

Thank you for stopping by here at All my craft Creations.
Please know that your comment is valued.
Hope you enjoyed your stay.
Hugs
Rachelle

LinkWithin

Related Posts Plugin for WordPress, Blogger...