Thought for the week

"Every word of God is pure: He is a shield unto them that put their trust in Him." Proverbs 30:5

Saturday, November 12, 2011

Winter tyd

Ons herf het vinnig nader gekruip en redelik lank aangehou, met heerlike weer. Dit het sommer nou so oornag lekker koud geword en die Alpe se wit kombersies begin nou al hoe meer wys. 
Die afgelope 3 jaar het ons op die 25ste November ons eerste sneeu gekry. Dis op my dogter se verjaarsdag. So ons sal sien of sy die jaar ook n spierwit verjaarsdag ingaan. Dit lyk altyd vir my so mooi skoon as die hele wêreld so spierwit is. Eintlik kan ek nie sê watter seisoen vir my die mooiste in Switzerland is nie, want elkeen het sy eie bekoring.


Ek het n kaartjie gemaak met my winter scrapbook papier. Dit is vir my die mooiste papier met al die glitter en ons scrappers kan regtig ook baie met die reeks papier doen. 
Die papier is beskikbaar op my webtuiste.......http://www.crafti.ch/page26/page27/page27.html


Hier is my kaartjie wat ek gemaak het.



Happy Crafting!!


1 comment:

  1. Wauw prachtig kaartje Rachelle!!!
    Lieve groetjes van Ageeth

    ReplyDelete

Thank you for stopping by here at All my craft Creations.
Please know that your comment is valued.
Hope you enjoyed your stay.
Hugs
Rachelle

LinkWithin

Related Posts Plugin for WordPress, Blogger...