Thought for the week

"Every word of God is pure: He is a shield unto them that put their trust in Him." Proverbs 30:5

Wednesday, November 30, 2011

Nuwe uitlegte vir die trou album

Phew, ek het dit gemaak. Ons het n groep by Let's Scrap wat vir die jaar 100 of meer uitlegte moes maak. Ek is nou by 105 uitlegte. Daar is nog n hele Desember so kom ons kyk waar gaan ek eindig. Ek het oor as genoeg foto's. 


Hier volg n paar van die uitlegte.
Die volgende twee uitlegte het ek n Let's Scrap skets gebruik. Ek het Bo Bunny se Mamarazzi reeks gebruik vir die een uitleg. Vanaf die 3 uitleg sal julle sien het ek ook net Mamarazzi gebruik. Ek wou nie die papier aan die agterkant mors nie toe gebruik ek redelik baie van die reeks.


Nog n LS Skets


n Naby foto van die blom


Die "tag" kan hy uittrek waarop ek die jornaal geskryf het.


Die volgende uitlegte is ook van Bo Bunny se mamarazzi papier my eie uitlegte.





Hierdie uitleg het ek so n bietjie die rok met kant versier en die hangertjie oorgetrek met lint. Ek wou pêreltjies gebruik by die rok waar ek die goue "brads" ingesit het. Ek het nie genoeg gehad nie toe neem ek die goues. Gaan dit dalk nog verander.


Die rok van naby


Dankie vir die inloer
Happy Crafting!!


No comments:

Post a Comment

Thank you for stopping by here at All my craft Creations.
Please know that your comment is valued.
Hope you enjoyed your stay.
Hugs
Rachelle

LinkWithin

Related Posts Plugin for WordPress, Blogger...