Thought for the week

"Every word of God is pure: He is a shield unto them that put their trust in Him." Proverbs 30:5

Friday, November 11, 2011

Geskenk verpakking

Hallo daar,


ek het die week weer n tydjie gehad en n paar crafti goed gemaak. Ek het van die "templates" gebruik om my boksies te maak. 


Die eerste geskenk verpakking is vir n baba....


My tweede geskenk verpakking is vir kersfees. Ek het besluit om vir elkeen vir kersfees so n boksie te maak met n klein verrassingtjie in. Ek wil dit op die tafel dan sit met kersete.



Templates en papier wat vir die geskenk verpakkings gebruik is, is  op die volgende webtuiste beskikbaar.

You can find the Templates and Scrapbooking paper on the following website.


Happy Crafting


No comments:

Post a Comment

Thank you for stopping by here at All my craft Creations.
Please know that your comment is valued.
Hope you enjoyed your stay.
Hugs
Rachelle

LinkWithin

Related Posts Plugin for WordPress, Blogger...