Thought for the week

"Every word of God is pure: He is a shield unto them that put their trust in Him." Proverbs 30:5

Friday, November 11, 2011

Emmers vol liefde

Hier is n uitleg wat ek gemaak het van ons familie wat nog kom kuier het in Augustus vir die troue. My broer se kleingoed het in die sandput gespeel en natuurlik was ons orals met die kameras daarby. Ek het hulle dogtertjie gesien toe sy maar 4 weke oud was. Dit was die eerste keer daarna wat ons hulle toe weer gesien het en die kleinding was toe al bietjie oor n jaar oud. Regte klein rissiepit maar n pop. Hulle seuntjie is net so pragtig hy ken darem al sy tannie. Ek het n Let's Scrap skets gebruik vir my uitleg so hier en daar het ek n verandering gemaak van die skets.


Hier is n naby foto van die trokkie.


Happy Crafting!!


No comments:

Post a Comment

Thank you for stopping by here at All my craft Creations.
Please know that your comment is valued.
Hope you enjoyed your stay.
Hugs
Rachelle

LinkWithin

Related Posts Plugin for WordPress, Blogger...