Thought for the week

"Every word of God is pure: He is a shield unto them that put their trust in Him." Proverbs 30:5

Sunday, October 30, 2011

Kleur volle herfs


Kleur volle Herfs


Dit is wonderlik om al die seisoene in Europa dop te hou. Herfs is nou maar net weer een van die seisoene wat die mooiste kleure het. Veral as n mens so deur die woude loop en die groen/bruin/geel en rooi hang om jou rond. As die son so deur die bome skyn en dit verlig van die blare is n mens net weer bewus van die natuur en hoe gelukkig ons is om so n Wonderlike Skepper te mag aanbid. 

In my "My Picture Album" is nog n paar van my herfs foto's.

A woodland in full color is awesome as a forest fire, in magnitude at least, but a single tree is like a dancing tongue of flame to warm the heart. - Hal Borland

Happy Crafting!


No comments:

Post a Comment

Thank you for stopping by here at All my craft Creations.
Please know that your comment is valued.
Hope you enjoyed your stay.
Hugs
Rachelle

LinkWithin

Related Posts Plugin for WordPress, Blogger...