Thought for the week

"Every word of God is pure: He is a shield unto them that put their trust in Him." Proverbs 30:5

Thursday, October 13, 2011

"Canvas" Raampie

Hi daar

My kreatiewe "mojo" is weer stadig besig om terug te kom. Ek het my scrapkamer nou weer reg en kan nou weer begin scrap. Ek het soveel foto's van die familie wat gekuier het by ons en my seun se troue ek weet behoorlik nie waar om te begin nie. Moet dalk net begin en ophou wonder nĂȘ!

Ek het hierdie versie iewers gesien maar kan nie onthou waar nie. Ek het dit in in n raampie gesit en besluit dit gaan in my scrap kamer hang. Ek het n "canvas" gebruik en ligblou geverf. My versie opgesit en toe met "Structure paste" oorgegaan en liggies met n liggroen en ligblou oor die paste gegaan. Sodat die wit nie so ekstra uitstaan nie.

Hier is n foto van my raampie.



Ons moet darem vir n bietjie humor ook sorg. 

Happy Crafting!


No comments:

Post a Comment

Thank you for stopping by here at All my craft Creations.
Please know that your comment is valued.
Hope you enjoyed your stay.
Hugs
Rachelle

LinkWithin

Related Posts Plugin for WordPress, Blogger...