Thought for the week

"Every word of God is pure: He is a shield unto them that put their trust in Him." Proverbs 30:5

Thursday, October 13, 2011

Body Flying

Hallo,


Phew, my eerste uitleg weer na n lang vakansie.
My seun en sy vroutjie het n geskenkbewys gekry vir "Bodyflying" op hulle troue.


Ek het natuurlik die foto's dadelik gekry en besluit om n uitleg van hulle te maak. Dit is dieselfde uitleg ek het net by Tirza meer ronder vormpies gebruik en my seun meer manliker.


Gaan kyk gerus by my Scrapbook album daar sal die volle uitleg wees.




Happy Crafting!


No comments:

Post a Comment

Thank you for stopping by here at All my craft Creations.
Please know that your comment is valued.
Hope you enjoyed your stay.
Hugs
Rachelle

LinkWithin

Related Posts Plugin for WordPress, Blogger...