Thought for the week

"Every word of God is pure: He is a shield unto them that put their trust in Him." Proverbs 30:5

Thursday, August 29, 2013

Kerk venster

Hallo almal,

ek het so n rukkie terug n Layout gemaak vir n DT call. Ek kan die layout nou eindelik op my blog laai. Ons het n skets gehad waarmee ons moes werk. 

Die foto's wat op die layout is, is baie jare terug geneem. Dit was nog die gewone mik en druk kamera's gewees. Ek het al my ou albums deur gegaan en my foto's begin sorteer, ek het besluit om die foto's te gebruik want die vensters was vir my baie mooi gewees. 

Hier is my uitleg.


Die skets het driehoeke gehad aan die kant en bo die een foto. Ek het besluit om mosaic driehoeke te maak en glas stukkies te gebruik. 


Ek het twee foto's gelas om die hele venster toneel te kry.


Die ingang van die kerk by die deur.


Dankie vir die inloer


No comments:

Post a Comment

Thank you for stopping by here at All my craft Creations.
Please know that your comment is valued.
Hope you enjoyed your stay.
Hugs
Rachelle

LinkWithin

Related Posts Plugin for WordPress, Blogger...