Thought for the week

"Every word of God is pure: He is a shield unto them that put their trust in Him." Proverbs 30:5

Tuesday, June 25, 2013

Follow your dream

Hallo daar,

ek het begin om n paar nuwe projekte aan te durf. Ek is en bly maar n scrapbooker en is baie lief vir my papier. So nou en dan is n verander ook goed. Ek het voorheen al met verskillende mediums gewerk maar my laaste paar projekte wat ek gemaak het met my dames op het ek baie geniet. 

Ek het die volgende projek ook op n Canvas gemaak met verskillende mediums. Ek het besluit om dit vir my dogter te maak. Ek oefen maar nog so alles is nie perfek nie maar ek is tevrede met die eind resultate.

Hier volg my Canvas



Ek het die woord dream nie kon uitkry nie en moes dit met die hand skryf. Maar dit is mos maar deel van jou persoonlike stempel ;-)
Ek het n Canvas gebruik met n paar verskillende Akriel kleure. My papier is van Bo Bunny en my doilies het ek met "Perfect pearl mist" gespuit. n Paar stempels hier en daar.


My stene het ek met "structure paste" en bruik akriel verf gemaak.
Ons het bewolkte weer so mens kan nie mooi die blink op die hare en die rok sien nie.


Dankie vir die inlier

Be Happy Be Creative


2 comments:

  1. This is gorgeous!! I couldn't pull something like this off, but you did it beautifully!!!
    e.

    ReplyDelete
  2. Hi, Elizabeth,
    this is also new for me, but I really enjoyed doing it.
    Thank you for the nice comment
    Hugs
    Rachelle

    ReplyDelete

Thank you for stopping by here at All my craft Creations.
Please know that your comment is valued.
Hope you enjoyed your stay.
Hugs
Rachelle

LinkWithin

Related Posts Plugin for WordPress, Blogger...